Aansoeke

Toelating en Finansies

Terrein_A-Rugbyveld_3

Toelating / Inskrywing

Graad 8 aansoeke moet deur die WKOD toelatingsplatform gedoen word.

Prosedure:

  • Doen aansoek by ten minste 3 skole
  • Dui jou volgorde van voorkeur aan op die sisteem

Aansoeke moet die volgende insluit:

  • Laaste rapport van leerder
  • ID-dokument/geboortesertifikaat van leerder
  • Bewys van adres

Geen aansoek sal verwerk word tensy ALLE bostaande dokumente aangeheg is nie.

Navrae kan gerig word aan: aansoeke@durbanvillehs.co.za

Finansies

Opsies vir die betaling:

1. Jaarliks:

R 35,500.00 vir die jaar.

Indien die volle bedrag voor 28 Februarie 2023 betaal word, beloop die bedrag met korting: R 34,000.00.

2. Maandeliks:

R 3,550.00 vir 10 maande

Vanaf einde Januarie tot einde Oktober

NOTAGELD
Gr. 8–10: R260.00 (eenmalige betaling aan die begin van die jaar)
Gr. 11–12: R200.00 (eenmalige betaling aan die begin van die jaar)

RTT & IT-GELD
R250.00 per leerder per jaar, betaalbaar aan die begin van die jaar –
slegs van toepassing op gr. 10, 11 & 12-RTT & IT-vakleerders

Koshuis:

Maandeliks: R 3,700.00 per maand (vir tien maande)

Bankbesonderhede

• ELEKTRONIESE BETALINGS
• ONGELUKKIG WORD GEEN TJEKS AANVAAR NIE

(gebruik kode soos op rekeningstaat of skakel die finansiële kantoor vir inligting)