Aansoeke

Klerewinkel

Inligting

  • Die D’WINKEL Klerewinkel sal voortaan gedurende die volgende tye oop wees behalwe gedurende Publieke- en Skoolvakansiedae.
POUSES 14:00 - 15:30
MAANDAG
Alle Grade
Ouers / Leerders
DINSDAG
Alle Grade
Ouers / Leerders
WOENSDAG
KLEREWINKEL IS GESLUIT OP WOENSDAE
DONDERDAG
Alle Grade
Ouers / Leerders
VRYDAG
Alle Grade
Ouers / Leerders
  • Ouers is welkom om Ronel Pienaar by die Klerewinkel te kontak via epos by dwinkel@durbanvillehs.co.za of telefonies by 021 976 3188.

  • Afsprake sal aan die einde van elke jaar gemaak word met die nuwe graad 8 ouers van die daaropvolgende jaar.

  • Neem asb kennis dat die Klerewinkel op kort kennisgewing gesluit kan word indien daar ‘n vergadering is wat bygewoon moet word.

  • Alle inligting ten opsigte van ontvangs van nuwe voorraad en algemene inligting sal via D6 gekommunikeer word.

  • Ons moedig kaartbetalings aan by die Klerewinkel om sodoende die kontant op die perseel te verminder.