Hoërskool Durbanville

Sport

Inligting

Die Hoërskool Durbanville het ‘n sportprojek in 2014 in plek gesit om te verseker dat die skool weer sy geregmatigde plek in WP sport inneem.

Ons is trots op die opgang wat in die afgelope jare plaasgevind het om leerders geleenthede te bied om aan top toernooie blootgestel te word en sodoende die nodige blootstelling te geniet om hul loopbane te bevorder in die vorm van kontrakte en beurse vir tersiêre studies.

Die Hoërskool Durbanville het in 2020 met verskeie SA en top VSA universiteite in verbinding getree om die skool se top studente-atlete die geleentheid te bied om by een van hierdie puik instansies te kan studeer deur middel van sportbeurse.

In 2022 open die Hoë Prestasie Sentrum sy deure en leerders kry die geleentheid om voor- en inseisoen te kondisioneer met kundige kondisioneerders. In April 2022 open ons Fisiopraktyk, Aucamp & Wilsdorf in die Hoë Prestasie Sentrum.

Professionele sportafrigters brei ons sportspanne en sorg dat leerders met selfvertroue deelneem en presteer. Hoërskool Durbanville lewer jaarliks verskeie provinsiale en nasionale kampioene, wat op die hoogste vlak, deelneem en presteer.

Somersportsoorte

Atletiek

Atletiek

Krieket

Krieket
Krieket_Dogters

Swem

Swem

Tweekamp

Tweekamp

Tennis

Tennis_Seuns
Tennis_Dogters

Boogskiet

Boogskiet

Wintersportsoorte

Bergfiets

Bergfiets

Gholf

Gholf_Walters_Henru

Rugby

Rugby

Landloop

Landloop

Netbal

Netbal

Hokkie

Hokkie
Hokkie_2

Skaak

Ons is trots op ons skool en leerders se prestasies en juis daarom werk ons hard om te verseker dat ons die standaarde volhou en strewe om altyd te verbeter.

By Hoërskool Durbanville koester ons die tradisies en nalatenskap van ons Oud-Durbies. Leerders verstaan dat hulle ‘n verantwoordelikheid teenoor mekaar, die skool en die Durbanville-gemeenskap het om ambassadeurs van die skool te wees.