Ons Skool

Etos

Missie

Hoërskool Durbanville is ‘n beginselvaste akademies-opvoedkundige instansie met ‘n Christelike karakter.

Ons bestaansdoel is om leerders te inspireer en te bemagtig vir die uitdagings van ‘n diverse, dinamies-veranderende wêreld.

Visie

Die skool waar elkeen iemand is.
#TrotsDurbanville

Ons Leuse

Labor Ornat – Werk Versier

Kernbeginsels

D   – Deernis en Diensbaar
U   – Uitnemendheid
R   – Respek
B   – Balans
I    – Insluitend
E   – Eienaarskap