Fasiliteite

Hoë-Prestasie Sentrum

Inligting

Die Hoë Prestasie Sentrum word in 2022 in gebruik geneem. Die Sentrum word aangewend vir kondisionering, voor en na skool, deur alle sportspanne. Met die skool se visie van hoë prestasie, kry die Hoë Prestasie Sentrum ‘n Fisiopraktyk (Aucamp & Wilsdorf) in April 2022 as toevoeging tot hierdie fasiliteit.

Hierdie sentrum se waarde kan gesien word in die afname in die aantal beserings en die toename in krag, spoed en ratsheid van die skool se sportleerders. Die kultuur van kondisionering en die handhawing van ‘n gesonde leefstyl kan duidelik waargeneem word by leerders.

Baie dankie aan almal wat bygedra het tot hierdie fasiliteit.

Donateurs

C2M Chartered Accountants – Donasie
Graanprojek – Donasie (Oud-Durbies)
HSD Durbiebond -Donasie (Oud-Durbie)
Durbanville Glass & Aluminium – Glas (Oud-Durbie)

DA Construction – Professionele Dienste
Architech – Kunstenaarsvoorstelling (Oud-Durbie)
Titanium Paints – Afslag Verf (Oud-Durbie)