Akademie

Vakkeuses

Inligting

Hoërskool Durbanville is ‘n skool met ‘n akademiese aanslag waar ons na uitnemendheid strewe. Ons poog gedurig om ten volle op hoogte te wees van nuwe tendense in die onderwys en ons koppel ons opvoedingsprogramme ook aan die norme van die gemeenskap. Ons leerders word gelei om selfstandig en innoverend te dink. Op dié manier glo ons dat ons leiers vir môre oplei.

Ons plaas ‘n groot premie op die beroepsgereedmaking en is voortdurend besig om vakkeuse en vakinhoude te ondersoek en aan te pas om ons leerders die beste geleenthede moontlik te gee.

Graad 8 & 9

Graad 10

Graad 11

Graad 12