Inligting
Die Hoërskool Durbanville beskik oor die volgende sportgeriewe:
- Hoë Prestasie Sentrum met Fisio Praktyk (Aucamp & Wilsdorf)
- Meerdoelige Aktiwiteitsentrum – Binnenshuise Netbal & Hokkie
- Atletiekbaan & Gooieakademie (Durbanville Throws Academy)
- Hokkie Astro
- 2 Krieketvelde & 7 Krieketnette (2 Turfnette)
- 9 Netbalbane
- 4 Rugbyvelde
- Swembad
- 6 Tennisbane