Leierskap

Skoolbeheerliggaam

Sentrale Sportkomitee

Die SSK, bestaande uit aktiwiteitshoofde van die verskillende sportkodes en ouers, dien as ‘n platform vir die bevordering van skoolsport in die geheel, asook die opgradering en toekomstige ontwikkeling en uitbreiding van sportfasiliteite.