Inligting
Die Hoërskool Durbanville bied jaarliks twee kursusse aan vir leerders en ouers:
- Klankkursus, wat fokus op ‘n wye gebied van klankingenieurswese, veral vir lewendige konserte en verhoogproduksies.
- Beligtingskursus, wat fokus op beligting vir verhoogproduksies en konserte.
Die skool se uitstekend toegeruste ouditorium bied ruim geleentheid vir leerders om hul vaardighede te beoefen.