DURBANVILLE GHOLF PRESTEER

Hoërskool Durbanville Gholf het vanjaar ‘n puik jaar gehad.

Durbanville se 1ste en 3de spanne is die wenners van die WP Premierliga en C-liga Noord. Durbanville 2de span eindig 3de in die WP B-liga Noord.

Durbanville eindig ook as naaswenners in die WP Premierliga en WP C-liga. 

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

#TrotsDurbanville