Hoërskool Durbanville is ‘n beginselvaste akademies-opvoedkundige instansie. Ons bestaansdoel is om leerders te inspireer en te bemagtig vir die uitdagings van ‘n diverse, dinamies-veranderende wêreld.
Visie
Uitnemendheid is ons handelsmerk. Ons nalatenskap is ons trots.
Ons Leuse
Labor Ornat – Werk Versier
Uitnemendheid is ons Handelsmerk
D – Deernis (Diensbaar) U – Uitnemendheid R – Respek B – Balans I – Inklusiwiteit E – Eienaarskap