Inligting
Die Hoërskool Durbanville beskik oor die volgende sportgeriewe:
- Hoë Prestasie Sentrum met Fisio Praktyk (Aucamp & Wilsdorf)
- Meerdoelige Aktiwiteitsentrum – Binnenshuise Netbal & Hokkie
- Atletiekbaan & Gooieakademie (Durbanville Throws Academy)
- Hokkie Astro & 2 grasvelde
- 2x Krieketvelde & 5 krieketnette
- 6 Netbalbane
- 3 Rugbyvelde
- Swembad
- 4x Tennisbane