Toelating / Inskrywing
Graad 8 aansoeke moet deur die WKOD toelatingsplatform gedoen word.
Prosedure:
- Doen aansoek by ten minste 3 skole
- Dui jou volgorde van voorkeur aan op die sisteem
Aansoeke moet die volgende insluit:
- Laaste rapport van leerder
- ID-dokument/geboortesertifikaat van leerder
- Bewys van adres
Geen aansoek sal verwerk word tensy ALLE bostaande dokumente aangeheg is nie.
Navrae kan gerig word aan: aansoeke@durbanvillehs.co.za
Finansies
Opsies vir die betaling:
1. Jaarliks:
R 37,600.00 vir die jaar.
Indien die volle bedrag voor 29 Februarie 2024 betaal word, beloop die bedrag met korting: R 36,000.00.
2. Maandeliks:
R 3,760.00 vir 10 maande
Vanaf einde Januarie tot einde Oktober
Koshuis:
Maandeliks: R 3,920.00 per maand (vir tien maande)
Bankbesonderhede
• ELEKTRONIESE BETALINGS
• ONGELUKKIG WORD GEEN TJEKS AANVAAR NIE
(gebruik kode soos op rekeningstaat of skakel die finansiële kantoor vir inligting)
- REKENINGNAAM: Hoërskool Durbanville
- BANKNAAM: ABSA Bank
- TAKKODE: 63 20 05
- REKENINGNOMMER: 0100 535 3935