DURBANVILLE WEN T4J TENNISTOERNOOI

Hoërskool Durbanville is vir die tweede agtereenvolgende jaar die T4J Tenniskampioene. 

Durbanville het sy titel suksesvol verdedig en eindig dié toernooi, onoorwonne.

Baie geluk aan ons spelers en afrigters, ons is trots op julle.

#TrotsDurbanville