DURBANVILLE WEN WP TWEEKAMP SKOLELIGA

Hoërskool Durbanville se Tweekampers het vanjaar weer puik presteer.

Durbanville wen vir die tweede agtereenvolgende jaar die WP Tweekamp Skoleliga en sal die WP by die SA Kampioenskap verteenwoordig. 

Ons wens ons Durbies alle sterkte toe met hul voorbereiding.

#TrotsDurbanville