DURBANVILLE KOOR WEN TYGERBERG EISTEDDFOD

Hoërskool Durbanville Koor wen die Tygerberg Eisteddfod (gemengde kore) met 92,33%.

Dit was ‘n betowerende aand met Kore van hoogstaande gehalte wat die verhoog saam met ons gedeel het.

Hoërskool Durbanville se Koor klanke het deur die saal ge-eggo!

Ons is trots op julle harde werk.

#TrotsDurbanville