TIENERTONEEL

Hoërskool Durbanville Tienertoneel se produksie, Die S-effek het gekwalifiseer vir die ATKV Landsfinaal.

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

#TrotsDurbanville