DURBIES WEN MINI WORLD CUP NETBAL

Hoërskool Durbanville se o15A Netbalspan het onlangs die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mini World Cup in Gauteng.

Durbanville het Fiji verteenwoordig by vanjaar se toernooi en dus in hul kleur deelgeneem. 

Hoërskool Durbanville eindig eerste in die Wes-Kaap en wen goud by die nasionale toernooi.  

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

#TrotsDurbanville