DURBANVILLE WEN DEBAT DINK OF SINK LANDSFINAAL

Ons Durbies het aan die Afriforum Dink of Sink Landsfinaal deelgeneem. 

Durbanville klop vir Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Affies Meisies) in die finaal en word so bekroon as nasionale wenners.

Die Durbies se Juniorspan bestaan uit:
Angeligue Myburgh, Lenae le Roux en Genevieve Myburgh

Baie geluk met hierdie puik prestasie Durbies, ons is trots op julle.

#TrotsDurbanville

V.l.n.r.: Angeligue Myburgh, Lenae le Roux, Genevieve Myburgh