DURBIES RUGBY LAAT GROOTTES LES OPSÊ

Hoërskool Durbanville se Eerste Rugbyspan het vanjaar behoorlik die appelkar omgegooi.

Die hoofwedstryd by vanjaar se Bulfees op Porterville, het gesorg vir ‘n opskudding toe Hoërskool Durbanville vir Paarl Boishaai met 26-25 klop.

Durbanville klop vanjaar ook vir Rondebosch Boys High op hul tuisveld 35-19.

Durbanville klop HTS Drostdy 61-3 in ‘n skouspel van hardloop rugby.

Baie geluk manne, ons is trots op julle.

#TrotsDurbanville