REKORDGETAL DURBIES IN WP ATLETIEKSPAN

Die Hoërskool Durbanville se atlete het hul sukses by die onlangse Top-4 Atletiekbyeenkoms, op Coetzenburg in Stellenbosch, deurgetrek na die onlangse Noord Sone – en WP Atletiekbyeenkomste.

Durbanville lewer ‘n rekord 41 WP atlete wat aan vanjaar se Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms van 17-18 Maart 2023, by Dal Josafat, in die Paarl sal deelneem.

Sterkte aan ons Durbie-atlete met die laaste voorbereiding. Dankie aan ons Durbie-afrigters, fisios (Aucamp en Wilsdorf), Durbanville Throwing Academy en Durbanville Atletiek Ondersteuningspan met die harde werk agter die skerms.

#TrotsDurbanville

Agter v.l.n.r.: Catja van Zyl, De Wet Viljoen, Janu Sadie, Granwille Fredericks, Justin Ranft, Strauss Lückhoff, Gerd Klem, Monja Neethling, Mila Aucamp, Kara Theunissen, Cara Bester, Amy Ten Cate.

2de van agter v.l.n.r.: Chloë Serrotti, Minki Brink, Marita Bosman, Tamzin Barnard, Ankia Bosman, Yzelle Spies, Emma Uys, Anja Mostert, Lara Cronjé, Kylin Roux, Anouk Marais, Leandri van Loggerenberg, Lara Hickey.

3de ry v.l.n.r.: Anke Hinze, Cayla Fourie, Lara Nothnagel, Lianel Groenewald, Anje Coetzee, Lindi Mirfin, Annie Hugo, Laurine van Staden, Zieke Rossouw, Mieke Havenga.

Voor v.l.n.r.: Kyle Doyle, Ruvan van der Westhuizen, Kyle Olivier, Raydon Williams, Simon Meiring, Tylo Hess, Ashton Vermeulen, Dian Dirkse van Schalkwyk.