VEELDOELIGE AKADEMIESESENTRUM

Konstruksie van die Veeldoelige Akademiesesentrum is onderweg.  

Die Veeldoelige Akademiesesentrum sluit in klaskamers, lesingslokaal, klubhuis, kleedkamers, stoorspasie, noodhulpkamer, toilette en ‘n pawiljoen.

Ons sien om die eindproduk te sien. 

Dankie aan almal betrokke by hierdie projek, ons het groot waardering.

#TrotsDurbanville