Jongste Nuus

DURBANVILLE WEN TOP 4 ATLETIEK 

Die Hoërskool Durbanville het op Vrydag 10 Februarie 2023 sy Top4 Atletiektitel suksesvol verdedig op Coetzenburg in Stellenbosch. Hoërskool Durbanville se pawiljoen het die “Flashes” beker gewen, terwyl Hoërskool Brackenfell vanjaar die Geesbeker verower het. Durbanville se atlete het hul staal gewys en 16 van 30 rekords, op die dag, gebreek. Hoërskool Durbanville wen vanjaar die volgende bekers:Top 4 AtletiekbekerBeste …

DURBANVILLE WEN TOP 4 ATLETIEK  Read More »