Jongste Nuus

DURBANVILLER WEN ATKV NASIONALE AFRIKAANS OLIMPIADE

Hoërskool Durbanville se leerders het puik presteer tydens die ATKV Junior Afrikaans Olimpiade Angelique Myburgh is nie net aangewys as die provinsiale wenner nie, maar sy wen ook nasionaal die kompetisie vanjaar. Die Durbies eindig as volg:Angelique Myburgh – 1ste provinsiaal & 1ste nasionaalMari van Zyl – 2de provinsiaalGenevieve Myburgh – 3de provinsiaalChris de Wit

DURBANVILLER WEN ATKV NASIONALE AFRIKAANS OLIMPIADE Read More »

DURBANVILLE TWEEKAMP PRESTEER BY INTERPROVINSIALE KAMPIOENSKAP

Hoërskool Durbanville het die naweek van 4 Februarie 2023 die WP verteenwoordig by die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskap in Oudtshoorn. Durbanville het vir die tweede agtereenvolgende jaar die WP by hierdie kampioenskap verteenwoordig. Twee Durbies was aangewys as WP spankapteine – Mila Aucamp en Emihl Rossouw (Oud-Durbie). 540 Atlete van 8 provinsies het deelgeneem aan hierdie

DURBANVILLE TWEEKAMP PRESTEER BY INTERPROVINSIALE KAMPIOENSKAP Read More »