uke375

VEELDOELIGE AKADEMIESESENTRUM

Konstruksie van die Veeldoelige Akademiesesentrum is onderweg.   Die Veeldoelige Akademiesesentrum sluit in klaskamers, lesingslokaal, klubhuis, kleedkamers, stoorspasie, noodhulpkamer, toilette en ‘n pawiljoen. Ons sien om die eindproduk te sien.  Dankie aan almal betrokke by hierdie projek, ons het groot waardering. #TrotsDurbanville

DURBANVILLER WEN ATKV NASIONALE AFRIKAANS OLIMPIADE

Hoërskool Durbanville se leerders het puik presteer tydens die ATKV Junior Afrikaans Olimpiade Angelique Myburgh is nie net aangewys as die provinsiale wenner nie, maar sy wen ook nasionaal die kompetisie vanjaar. Die Durbies eindig as volg:Angelique Myburgh – 1ste provinsiaal & 1ste nasionaalMari van Zyl – 2de provinsiaalGenevieve Myburgh – 3de provinsiaalChris de Wit …

DURBANVILLER WEN ATKV NASIONALE AFRIKAANS OLIMPIADE Read More »

DURBANVILLE WEN DEBAT DINK OF SINK LANDSFINAAL

Ons Durbies het aan die Afriforum Dink of Sink Landsfinaal deelgeneem.  Durbanville klop vir Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Affies Meisies) in die finaal en word so bekroon as nasionale wenners. Die Durbies se Juniorspan bestaan uit:Angeligue Myburgh, Lenae le Roux en Genevieve Myburgh Baie geluk met hierdie puik prestasie Durbies, ons is trots op julle. …

DURBANVILLE WEN DEBAT DINK OF SINK LANDSFINAAL Read More »

DURBANVILLE TWEEKAMP PRESTEER BY INTERPROVINSIALE KAMPIOENSKAP

Hoërskool Durbanville het die naweek van 4 Februarie 2023 die WP verteenwoordig by die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskap in Oudtshoorn. Durbanville het vir die tweede agtereenvolgende jaar die WP by hierdie kampioenskap verteenwoordig. Twee Durbies was aangewys as WP spankapteine – Mila Aucamp en Emihl Rossouw (Oud-Durbie). 540 Atlete van 8 provinsies het deelgeneem aan hierdie …

DURBANVILLE TWEEKAMP PRESTEER BY INTERPROVINSIALE KAMPIOENSKAP Read More »