Jongste Nuus

GROOTSTE INTERSKOLE STRYD IN DIE NOORDELIKE VOORSTEDE

Hoërskool Durbanville het vanjaar die jaarlikse Interskole teen Stellenberg aangebied. Hierdie Interskole stryd, word tradisioneel beskou as die grootste in die Noordelike Voorstede en vanjaar was geen uitsondering nie. Stellenberg het die Landloop, Junior Skaak, o19A Dogtershokkie en o19A Rugby wedstryde gewen. Durbanville het die Gholf, Senior Skaak, Junior- en Senior Debat, o19A Seunshokkie en […]

GROOTSTE INTERSKOLE STRYD IN DIE NOORDELIKE VOORSTEDE Read More »

DURBIES NETBAL EINDIG 6DE BY WILDEKLAWER TOERNOOI

Hoërskool Durbanville Netbal het vanjaar hul debuut by die Wildeklawer toernooi gemaak en behoorlik stem dik gemaak. Durbanville klop Paarl Gimnasium, Bloemhof, La Rochelle, Waterkloof en speel gelykop teen Helpmekaar. Ongelukkig het ons vasgeval teen Oranje Meisies en in die uitspele met 20-22 teen Helpmekaar. Durbanville eindig algeheel 6de onder van die land se top

DURBIES NETBAL EINDIG 6DE BY WILDEKLAWER TOERNOOI Read More »